Header Artwork

AfriForum Jeug kry wind van voor by Maties

AfriForum Jeug meen die Universiteit van Stellenbosch (US) is daarop uit om sy kandidate in die SR-verkiesing te teiken nadat hulle vandag aangekla is vir die verbreking van verskeie SR-verkiesingsregulasies. Luidens die klag het AfriForum Jeug ʼn onwettige...

AfriForum maan lede om veilig te wees tydens verkiesing

Die burgerregte-organisasie het sy lede gewaarsku om waaksaam te wees tydens die munisipale verkiesing eerskomende Woensdag. Die waarskuwing is veral van toepassing in gebiede soos die groot metro’s waar voorspellings gemaak is dat die ANC sy meerderheidsteun kan...

AfriForum Jeug kondig Kovsie-beurswenner aan

Christine Diedericks, ʼn BA-student aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), is vandag aangewys as die tweede wenner in die AfriForum Jeug-studiebeurskompetisie. As deel van hul nasionale veldtog om Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite te behou, het dié...

Só lyk Maties se studenteraad-kandidate

AfriForum Jeug wil alle Maties-studente aanmoedig om vanjaar te stem vir die verteenwoordigende studenteraad (VSR) by die Universiteit van Stellenbosch. Volgens die burgerregte-organisasie se jeugvleuel is dit van kritiese belang dat studente vanjaar hul stemme moet...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN