deur Forum Nuus | Aug 15, 2016 | Artikels
AfriForum Jeug beplan om vandeesweek ʼn dringende hofaansoek teen die Universiteit van Stellenbosch (US) te bring nadat die studenteraadsverkiesing vroeër uitgestel is toe die studentehof sewe AfriForum Jeug-kandidate se kandidatuur opgeskort het. Die opskorting het...
deur Forum Nuus | Aug 12, 2016 | Artikels
AfriForum verwelkom die departement van waterwese en sanitasie (DWS) se ingryping om die gemeenskap van Senekal by te staan tydens die waterkrisis wat tans in dié dorp voort woed. Dit volg nadat die burgerregte-organisasie vandeesweek ʼn volledige aksieplan van Nomvula...
deur Forum Nuus | Aug 11, 2016 | Artikels
Deur Alet Rademeyer Die regering sal dringend met werkbare oplossings vorendag moet kom om potensiële anargie op universiteitskampusse af te weer ná dreigemente deur die South African Union of Students (Saus) om universiteite te sluit as hoër onderrig nie gratis...
deur Forum Nuus | Aug 4, 2016 | Artikels
Dit wil voorkom of die munisipale verkiesingsproses gister, ondanks haakplekke hier en daar, relatief positief verloop het. Marcus Pawson, hoof van plaaslike regeringsake by AfriForum, het gesê ’n ontleding van die publiek en waarnemers se terugvoer op die...
deur Forum Nuus | Aug 3, 2016 | Artikels
Die munisipale verkiesing het vanoggend stadig afgeskop met verskeie stempunte in Gauteng, Limpopo, Noordwes en die Oos-Kaap wat laat geopen het. Marcus Pawson, hoof van plaaslike regeringsake by AfriForum, het gesê aanduidings is dat die meeste...
deur Forum Nuus | Aug 2, 2016 | Artikels
Alexa Kellner, ʼn tweedejaar- Bcom (Rek)-student aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom kampus, is gister aangewys as die derde wenner van AfriForum Jeug se studiebeurskompetisie. As deel van hul nasionale veldtog om Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite...