Header Artwork

AfriForum Jeug gryp in om SR-lid by Tukkies te skors

Luvuyo Menziwa, ʼn student aan die Universiteit van Pretoria (UP), is geskors uit die universiteit se studenteraad (VSR) nadat hy in ʼn inskrywing op Facebook gesê het dat hy wit mense met ’n AK-47 of ’n bazooka wil doodmaak. Die skorsing volg nadat AfriForum Jeug se...

Forum Films sal help om Afrikaners se verhaal te vertel

Forum Films, die nuutgestigte videovervaardigingsmaatskappy wat deur AfriForum op die been gebring is, is vandag amptelik in Centurion bekendgestel. Kallie Kriel, voorsitter van die direksie van Forum Films, het gesê geskiedenis word met die geboorte van die nuwe...

Dink-of-Sink: Dié skole dring deur na finale rondte

AfriForum en verskeie media-vennote insluitend Beeld, Volksblad, Burger en die Groot Ontbyt, het vanjaar die onvoorbereide Afrikaanse debatvoering vir skole, Dink-of-Sink, in Gauteng, die Vrystaat en die Wes-Kaap aangebied. Volgens Carien Bloem, koördineerder van...

Burgerlikes ruk op om Gordhan te ondersteun

  Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag sy stem by ander burgerlike organisasies en vooraanstaande Suid-Afrikaners gevoeg wat kapsie maak teen die oënskynlik onbehoorlike optrede van die Valke om Pravin Gordhan, minister van finansies, te vervolg. Dit...

Nonnie de la Rey: Ystervrou in eie reg

“Nonnie se verhaal handel oor meer as oor hoe dit was om die vrou van genl. Koos de la Rey te wees. Haar verhaal is een van ʼn vrou wat uitdagings en hartseer geken het, wat nie bang was vir ‘mannewerk’ nie en wat vreesloos was om op te staan vir dit waarin sy geglo...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN