deur Forum Nuus | Sep 6, 2016 | Artikels
Suid-Afrikaners is verenig in hul woede oor misdaad en swak polisiëring. Die tyd het aangebreek om na alternatiewe oplossings te soek vir uiters hoë vlakke van geweld in die land. Dít is die slotsom waartoe die burgerregte-organisasie AfriForum en die Suid-Afrikaanse...
deur Forum Nuus | Sep 5, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope naweek die eerste van nege provinsiale opleidingskonferensie vir nuwe plaaslike takbestuurslede in Gauteng aangebied. AfriForum het sedert die begin van die jaar ʼn totaal van 21 nuwe takke sterker geword en...
deur Forum Nuus | Sep 2, 2016 | Artikels
Jhua-Nine Wyrley-Birch “Die geluid van reën wat val, is musiek in ons ore. Totdat ons weer daardie musiek hoor, het ons dringend hulp nodig.” Só meen boere van die Reddersburg-distrik in die Vrystaat, wat soos baie ander boere en inwoners in verskeie dele van land...
deur Forum Nuus | Aug 31, 2016 | Artikels
Openbare skole moet beskerm word asof daar geen alternatief is nie. Korttermyntoegewings kan nie gemaak word wat vernietigende langtermyngevolge gaan hê nie. Afrikaanse ouers moet gemobiliseer word en besef hoe belangrik hul rol geword het om openbare skole...
deur Forum Nuus | Aug 31, 2016 | Artikels
Deur Alet Rademeyer ’n Strategie vir groter selfstandigheid van Afrikaanse openbare skole is dringend nodig omdat die skole toenemend deur die staat geteiken word en op verskeie vlakke onder enorme druk is. Dié skole kry ’n minimale subsidie van die staat en moet al...
deur Forum Nuus | Aug 31, 2016 | Artikels
Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, het vandag by die Solidariteit Beweging se toekomsberaad oor onderwys gesê gehalte-onderrig is die sleutel tot ’n menslik gesproke, volhoubare suksesvolle toekoms in Suid-Afrika. Suid-Afrika het egter ’n dilemma om...