deur Forum Nuus | Sep 13, 2016 | Artikels
Die ondersoekende joernalis Jacques Steenkamp het vandeesweek aangekondig dat hy besluit het om te bedank by die SAUK. Steenkamp, wat voorheen by Vaalweekblad, Beeld en Rapport as senior misdaadverslaggewer gewerk het voordat hy in 2013 by die SAUK aangesluit het, se...
deur Forum Nuus | Sep 13, 2016 | Artikels
As kwaliteit onderwysers nie in Suid-Afrika opgelei word nie, sal eerstejaars wat by universiteite inskryf nie verbeter nie. Sonder kwaliteit onderwyseropleiding is die land nêrens heen op pad nie. Só meen dr. Theuns Eloff, hoëronderwyskenner en uitvoerende direkteur...
deur Forum Nuus | Sep 9, 2016 | Artikels
Openbare universiteite in Suid-Afrika is as’t ware in ’n staat van gyselaarskap. Die aard en wese van dié instellings is besig om teen ’n astronomiese tempo te verander met gepaardgaande kommer oor kwessies rondom die handhawing van standaarde, gehalte-kwalifikasies...
deur Forum Nuus | Sep 8, 2016 | Artikels
Carmi Joubert, ʼn eerstejaar- Bcom (Rek)-student aan die Universiteit van Pretoria, is vandeesweek aangewys as die finale wenner van die AfriForum Jeug-studiebeurskompetisie. As deel van hul nasionale veldtog om Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite te behou, het...
deur Forum Nuus | Sep 8, 2016 | Artikels
Die burgerregte-waghond AfriForum het vandag ʼn memorandum oorhandig aan die kantoor van Edna Molewa, minister van omgewingsake, wat vereis dat dié departement dringend moet intree om die swak toestand van vullisterreine regoor Suid-Afrika aan te spreek. ’n...
deur Forum Nuus | Sep 8, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Maand van Selfstandigheid-veldtog het gister afgeskop met ʼn groot padveiligheid-aksie in Delmas. Nagenoeg 100 lede van AfriForum se hoofkantoor, die plaaslike AfriForum-tak, lede van die Delmas-gemeenskap en privaat...