deur Forum Nuus | Nov 8, 2016 | Artikels
Regslui wat adv. Thuli Madonsela, voormalige openbare beskermer, se staatskapingsverslag gister ontleed het, is dit eens dat dit reuse regs- en politieke implikasies gaan hê. Dr. Llewellyn Curlewis, strafregkenner en voormalige president van die Prokureursorde van...
deur Forum Nuus | Nov 7, 2016 | Artikels
Julius Malema, omstrede leier van die EFF, het vandag in die landdroshof in Newcastle, KwaZulu-Natal, verskyn op klagtes van die oortreding van die Wet op Oproerige Byeenkomste, nadat hy op 26 Junie vanjaar mense in Mdadeni aangehits het om grond te beset. Malema se...
deur Forum Nuus | Nov 7, 2016 | Artikels
“Slegs julle het die mag om op te staan teen diegene wat julle taal, kultuur en identiteit wil vernietig.” Só het dr. Gino Bentivoglio, voorsitter van die Suid-Tiroolse vriendekring van die Afrikaner, gesê tydens ’n besoek aan AfriForum waar hy oor minderheidsgroepe...
deur Forum Nuus | Nov 4, 2016 | Artikels
Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum en hoof van die burgerregte-organisasie se internasionale skakeling, het vandeesweek met verteenwoordigers van verskeie Nederlandse universiteite, asook die uitvoerende hoof van Onze Taal, die tweede grootste...
deur Forum Nuus | Nov 4, 2016 | Artikels
Uitspraak is gister voorbehou in die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se appèlaansoek teen die Bloemfonteinse hooggeregshof se uitspraak teen die implementering van die universiteit se omstrede taalbeleid wat daarop gemik is om Afrikaans vanaf 2017...
deur Forum Nuus | Nov 2, 2016 | Artikels
“Zuma is oneerlik, sonder ʼn greintjie integriteit en ʼn enorme verleentheid vir die land.” Só meen Kallie Kriel, uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie AfriForum, nadat die Hooggeregshof in Pretoria vanoggend beslis het dat die openbare beskermer (OB)...