deur Forum Nuus | Nov 23, 2016 | Artikels
Julius Malema, omstrede leier van die EFF, kan moontlike vervolging ingevolge die Wet op Oproerige Byeenkomste vryspring indien ʼn nuwe Wet die vervolgingsproses uitskakel. Só meen prof. Marinus Wiechers, grondwetkenner en voormalige rektor van Unisa, nadat die EFF...
deur Forum Nuus | Nov 21, 2016 | Artikels
Solidariteit Helpende Hand het onlangs ʼn hulpgids bekend gestel om maatskaplike werkers, welsynsorganisasies, vrywilligers en gemeenskappe toe te rus met basiese kennis oor die land se maatskaplike sake. Die Maatskaplike Hulp Handleiding sluit wette en ander...
deur Forum Nuus | Nov 21, 2016 | Artikels
Twee nasionale veldtogkoördineerders van die burgerregte-organisasie AfriForum is vandag in België waar hul ʼn voorlegging gaan doen om steun vir droogtehulp in Suid-Afrika te werf. Monique Taute, nasionale veldtogkoördineerder, en Henk Maree, nasionale woordvoerder...
deur Forum Nuus | Nov 17, 2016 | Artikels
Suid-Afrika is besig om stadig maar seker te vergaan meen die veroordeelde moordenaar Clive Derby-Lewis. In die finale aflewering van Ernst Roets, uitvoerende hoof van Forum Films, se eksklusiewe onderhoud met Derby-Lewis, gesels hy oor die lewe na sy vrylating en...
deur Forum Nuus | Nov 17, 2016 | Artikels
Die laagste stempersentasie in tien jaar, groter steun van minderhede, lae deelname van studente aan die verkiesing en ’n skuif in die stem van die werkersklas is van die belangrikste redes waarom Donald Trump die VSA se nuwe president geword het. Jaco...
deur Forum Nuus | Nov 17, 2016 | Artikels
AfriFoon, die eerste selfoondiens in die wêreld wat alle bemarking, korrespondensie, kontrakte, verkoopaksies en dienslewering slegs in Afrikaans aanbied, is gister tydens ʼn spoggeleentheid in Centurion bekend gestel. Dié selfoondiens is op die been gebring om...