deur Forum Nuus | Jan 24, 2017 | Artikels
In die lig van die voortslepende krisis rondom Eskom, wat sedert die begin van die jaar dreig om verskeie munisipaliteite se krag af te sny, maak AfriForum planne om die regte van verbruikers te beskerm. Eskom het begin vandeesmaand gedreig om talle munisipaliteite in...
deur Forum Nuus | Jan 24, 2017 | Artikels
Die burgerregte-organisasie verwelkom die gedaanteverwisseling wat Kerkplein in Pretoria in die volgende nege maande sal ondergaan. Dié projek, wat Maandag 23 Januarie amptelik afgeskop het, sal volgens Lindela Mashigo, woordvoerder van die Tshwane-metro, tot die...
deur Forum Nuus | Jan 20, 2017 | Artikels
Plaasmoorde is vanjaar reeds vroeg in die kollig na afloop van die grusame moord op Hannes en Ester Kidson (albei 69), wat op 13 Januarie op hul plaas tussen Westonaria en Jachtfontein gemartel en met ʼn skerp voorwerp doodgesteek is. Nóg ʼn egpaar, Richard en Anita...
deur Forum Nuus | Jan 20, 2017 | Artikels
Terwyl Eskom munisipaliteite met agterstallige rekeninge tot einde vandeesmaand tyd gegun het om hul skuld te vereffen, het AfriForum vandag ’n regsfonds geskep om dié krisis verder in die howe te besleg indien nodig. Verskeie munisipaliteite in onder andere Noordwes,...
deur Forum Nuus | Jan 19, 2017 | Artikels
AfriForum het vandag ’n 8 punt-plan aangekondig om te help om ’n einde te bring aan die voortslepende vernietigende brande in die Wes-Kaap wat reeds enorme skade aangerig en tot angs en paniek gelei het. In die afgelope tyd was daar tientalle veldbrande. Terwyl...
deur Forum Nuus | Jan 19, 2017 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes teen 12 individue by die Lyttelton polisiestasie ingedien wat herhaaldelik rassistiese boodskappe op sosiale media geplaas het wat geweld en moord aanhits. Dié beëdigde verklarings is met die hulp...