Header Artwork

R250 000 se slaggate in Bloemfontein herstel

AfriForum het onlangs begin om 738 vierkante meter se slaggate teen ’n koste van R250 000 in die strate van Bloemfontein te herstel. Volgens Pieter Myburg, AfriForum se distrikskoördineerder vir Bloemfontein, moet gemeenskappe nie meer terugstaan en toekyk hoe hul...

AfriForum reik uit na Nkandla-gemeenskap

AfriForum was verlede week in die distrik van Nkandla, tuiste van president Jacob Zuma, om te kyk hoe die gemeenskap gehelp kan word om vir meer as 400 kinders toegang tot ʼn hoërskool te kry. Dít volg nadat Inkosi Z.D. Mpungose, hoof van die tradisionele stam in die...

Akademia behaal mylpaal met eerste gradeplegtigheid

Die private hoëronderwysinstelling Akademia het vandag sy vierde promosieplegtigheid en eerste gradeplegtigheid aangebied waartydens 76 afgestudeerde studente diplomas, sertifikate én grade ontvang het. Dié instelling het reeds vier promosieplegtighede aangebied, maar...

AfriForum-tak in Coligny wil self rioolprobleme pak

Die departement van water en sanitasie sal dringend moet ingryp om die ernstige rioolprobleme in Coligny in Noordwes op te los. Só meen Frans Gerber, voorsitter van dié dorp se AfriForum-tak. Volgens Gerber vra inwoners dringende ingryping omdat die dorp se...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN