AfriForum het vandeesweek sy kantoor in Durbanville in die Wes-Kaap amptelik geopen. Die burgerregte-waghond het byna 40 000 lede in dié provinsie en gaan verskeie gemeenskapsprojekte, veral rakende veiligheid, vanuit dié kantoor en deur sy plaaslike takke in die...
AfriForum se Besigheidsbytjies het vandag die Laerskool Muldersdrift in Krugersdorp besoek. Leerlinge het na praatjies geluister en entrepreneurskap-opleiding ontvang. Leandie Bräsler, AfriForum se bestuurder vir Jeugleierskap, sê dis lekker om kinders te inspireer...
Deur Andrea van Wyk Swart ekonomiese bemagtiging (SEB) is moreel bankrot. Dit benadeel almal in die land behalwe diegene met politieke bande se beursies en hulle wat deur die ideologie bedwelm is, sê Ernst Roets, hoof van Beleid en Aksie by AfriForum. Roets het...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum se Bloemfontein-takke het hul #VegEnBou-projek vandeesweek afgeskop deur meer as honderd ton vullis te verwyder en ’n bewusmakingsessie oor die burgerregte-organisasie se aktiwiteite in dié stad te hou. Verskeie woonbuurte...
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se Privaatvervolgingseenheid, het vandag namens die familie van Solomon (Solly) Nengwane in die Brtis Landdroshof opgetree in die geregtelike ondersoek na sy dood. Die persone van belang in dié ondersoek is agt polisiebeamptes onder...
Deur Alet Rademeyer Daar is nie meer ’n enkele dorp in die land waar daar nie soveel slaggate is dat inwoners letterlik swenk-swenk bestuur nie. Infrastruktuur en dienslewering onder die ANC-regering het só verval dat gemeenskappe geen ander keuse het as om self moue...