Header Artwork

Sleutel om tale te behou, lê in kuberruim

Deur Annelise de Vries Suid-Afrika se taalskat is een van die rykste ter wêreld. Soveel van die Suid-Afrikaanse taalgeskiedenisbronne  lê tans in biblioteke, argiewe en baie is reeds vergete. Sy groot vrees is dat hierdie bronne op een of ander wyse vir die nageslag...

Vierpotige nou deel van AfriForum-buurtwag in Gauteng

Die AfriForum-buurtwag by die Grootfontein Landgoed in die ooste van Pretoria het vandeesmaand ʼn nuwe vierpoot-vennoot genaamd Tinta ingelyf om deel te neem aan hul veiligheidspatrollies. Tinta is ʼn reuse-Schnauzer en is vir die eerste keer ingespan tydens die...

AfriForum Trauma word by die dag sterker

“Trauma bly trauma, hetsy jy deur geweldsmisdaad, natuurrampe of afknouery geraak word.” Só meen Nantes Kelder, hoof en berader van die burgerregte-organisasie AfriForum se trauma-eenheid. Dié eenheid is in 2015 op die been gebring en fokus onder meer op...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN