deur Forum Nuus | Sep 1, 2017 | Artikels
’n Egpaar van Piet Retief in Mmumalanga, wat aan AfriForum se projek Opdateer deelgeneem het, het vandag ’n splinternuwe Corolla Quest ryker geword. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het die sleutels vir die nuwe wit motor aan Piet en Regina Böhmer by...
deur Forum Nuus | Aug 31, 2017 | Artikels
Die burgerregtewaghond AfriForum het vandag boomplantmaand afgeskop deur ʼn Bosvlier (Nuxia floribunda) in die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Afrikaanse liedjietuin by die Voortrekkermonument in Pretoria te plant. Die Bosvlier is ‘n...
deur Forum Nuus | Aug 30, 2017 | Artikels
AfriForum is tans in die proses om alternatiewe verspreiders vir die Forum Tydskrif te oorweeg in die lig van deurlopende probleme met aflewering deur die Suid-Afrikaanse Poskantoor. Om te verseker dat lede hulle tydskrif betyds en op hul voorstoep afgelewer kry, is...
deur Forum Nuus | Aug 30, 2017 | Artikels
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, word sedert sy aanstelling oorval met versoeke om korrupsie en ander klagtes te ondersoek. Terwyl hy en sy span onverpoosd hiermee besig is, het hy egter ook sy weg oopgesien om sy karakter in die nuwe...
deur Forum Nuus | Aug 30, 2017 | Artikels
“Bo alles, wees altyd relevant.” Só meen Daniël Malherbe, medestigter en direkteur van die digitale-agentskap Lumico, wat as hoofspreker opgetree het by die bekendstelling van AfriVriendelik se entrepreneurskompetisie in die Wes-Kaap. Dié opwindende...
deur Forum Nuus | Aug 28, 2017 | Artikels
Moet hulle nie onderskat nie. Dít is nou die leerlinge van die Hoërskool Nelspruit wat die afgelope naweek hul slag in AfriForum se Dink-of-Sink-debatskompetisie gewys het. Die skool het vir die eerste keer aan dié gewilde wedstryd deelgeneem en albei senior...