Header Artwork

Plaasmoorde in kollig by Amerikaanse konferensie

As burgerregte-organisasie voer AfriForum die stryd teen plaasmoorde en -aanvalle op verskeie vlakke. Benewens die druk wat op die regering geplaas is om plaasmoorde tot prioriteitsmisdaad te verklaar, neem die burgerregte-waghond ook leiding deur plaasmoorde...

Projek Nehemia word in Vanderbijlpark uitgerol

AfriForum het tans sowat 90 buurtwagte wat gemeenskappe landwyd beveilig, maar benewens dít poog die burgerregte-waghond ook om proaktief op te tree teen geweldsmisdaad. Daarom het die organisasie vanjaar hul nasionale veiligheidstrategie, Projek Nehemia, van stapel...

Afrikaans ook in Sjina geleer

Deur Alana Bailey In ’n onlangse artikel [http://forumnuus.co.za/afrikaans-gedy-internasionaal/] berig Annelise de Vries en Jhua-Nine Wyrley-Birch oor al die lande waar Afrikaans tans as vak aangebied word. Aan universiteite in onder meer Rusland, Pole, Oostenryk en...

Orania se Ora word gedigitaliseer

Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Groep, het vandag meer lig gewerp op ’n “eksperiment” waarby hy betrokke is met die digitalisering van die Ora, die geldeenheid van Orania. Roodt is besig met navorsing om te sien wat die impak hiervan gaan wees. Een van die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN