deur Forum Nuus | Nov 29, 2017 | Artikels
Forum Tydskrif, die burgerregte-organisasie AfriForum se ledetydskrif, is op pad na ons derduisende lede! Wat ’n jaar was 2017 nie? Elkeen van ons sal dit waarskynlik om verskillende redes onthou. Vir AfriForum was dit ’n mylpaaljaar waarin die 200 000 ledetal bereik...
deur Forum Nuus | Nov 27, 2017 | Artikels
Een van die meer as 100 memorandums waarin geëis word dat plaasmoorde deur die regering geprioritiseer word, is verlede week aan ’n stasiebevelvoerder in die Noord-Kaap oorhandig wat self sy pa in ’n plaasaanval verloor het. Sarel Stone, voorsitter van die...
deur Forum Nuus | Nov 25, 2017 | Artikels
“As ons nie almal nou gaan saamstaan nie, weet ek nie waar ons voedsel eendag vandaan gaan kom nie.” Só sê dr. Duncan Prinsloo, ‘n veearts en voormalige boer van Bronkhorstpruit, wat vandag met applous gegroet is tydens ’n gesamentlike optog teen plaasmoorde wat deur...
deur Forum Nuus | Nov 22, 2017 | Artikels
Die sakeregtewaghond AfriSake het vandag ’n konferensie in Pretoria aangebied waar kenners meer lig op die radikale ekonomiese tegnologiese revolusie gewerp het wat reeds deur konsepte soos blokkettings en kriptogeldeenhede teweeggebring word. Terwyl die wêreld aan...
deur Forum Nuus | Nov 21, 2017 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Meer as 100 memorandums waarin geëis word dat plaasmoorde deur die regering geprioritiseer word, is vandag by verskeie polisiestasies deur plaaslike AfriForum-takke landwyd ingedien. Sowat 35 memorandums is óók by Suid-Afrikaanse ambassades...
deur Forum Nuus | Nov 21, 2017 | Artikels
Die kwessie van plaasmoorde en die wrede brutaliteit waarmee dit gepaard gaan, moet op die agenda gehou word en nasionaal en internasionaal in die kollig geplaas word. AfriForum, Solidariteit, TLU SA, die DA, die VF Plus en Cope het vandag op ’n mediakonferensie...