deur AfriForum | Jan 18, 2018 | Artikels
Deur Alet Rademeyer Die burgerregte-organisasie AfriForum sal ’n klag van haatspraak ingevolge die gelykheidswet teen die EFF aanhangig maak as die leierskap van die party nie optree nie teen betogers by die Hoërskool Overvaal waar gruwelike rassistiese en aanhitsende...
deur AfriForum | Jan 17, 2018 | Artikels
Hoërskoolleerlinge in Pretoria het die nuwe skooljaar op ’n soet noot begin. Die burgerregte-organisasie AfriForum het vroeg vanoggend lekkergoed aan leerlinge en ouers van die Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria (AHS), Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (AHMP) en...
deur AfriForum | Jan 17, 2018 | Artikels
Deur Alet Rademeyer Die burgerregte-organisasie AfriForum is sedert vroegoggend by die Hoërskool Overvaal in Vereeniging ontplooi om te help om die plofbare situasie te ontlont nadat ’n groep EFF-lede opgeruk het om skoolbedrywighede te ontwrig. Die situasie volg op...
deur AfriForum | Jan 5, 2018 | Artikels
Deur Alet Rademeyer Daar is vandag landwyd groot opgewondenheid onder derduisende leerlinge wat verlede jaar matriek geskryf het. Hoewel die slaagsyfer van die nasionale senior sertifikaateksamen (NSS) 75,1% is, maan ontleders en onderwyskundiges dat dit nie as ’n...
deur AfriForum | Des 12, 2017 | Artikels
Studente van De Goede Hoop, ’n tuiste vir dinamiese studente met Christenwaardes en ’n passievolle gees vir Afrikaans, kry nou gratis lidmaatskap by die Harlequins-sportklub in Pretoria. Dit sluit onder meer gratis toegang tot die klub se rugby-, netbal-, muurbal-,...
deur Forum Nuus | Des 1, 2017 | Artikels
Amptenare, burgerregte- en nieregeringsorganisasies van regoor die wêreld het vandeesweek bymekaar gekom tydens die 10de sitting van die Verenigde Nasies (VN) se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland. Vanjaar se tema van die sitting is...