deur AfriForum | Feb 27, 2018 | Artikels
Die Slag van Majuba is die afgelope naweek herdenk en as deel van dié vieringe het AfriForum Jeug vandag die graf van genl. Nicolaas Jacobus Smit in die heldeakker in Pretoria skoongemaak en ’n ruiker ter nagedagtenis aan hom gelê. Die Slag van Majuba was die laaste...
deur AfriForum | Feb 26, 2018 | Artikels
AfriForum se teenboelieveldtog is onlangs by Laerskool Bosveld Primary en Laerskool Ellisras in Limpopo geloods. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in. “Dit is vir AfriForum belangrik om...
deur AfriForum | Feb 23, 2018 | Artikels
Die Tinteltong Toekennings word daarom toegeken aan ondernemings of mense wat dienste in Afrikaans lewer of Afrikaans bevorder deur kreatief met dié taal om te gaan. In 2016 was daar slegs vier kategorieë waarin ondernemings benoem kon word en in 2018 15 kategorieë....
deur AfriForum | Feb 23, 2018 | Artikels
Deur Alet Rademeyer AfriForum gaan eersdaags ’n werkwinkel vir sy takbesture aanbied om hulle te bemagtig om korrupsie op plaaslike regeringsvlak uit te snuffel en aan die groot klok te hang. Volgens Wico Swanepoel, regsadviseur: plaaslike korrupsie by AfriForum, doen...
deur AfriForum | Feb 23, 2018 | Artikels
Deur Alet Rademeyer Die net span al nouer rondom adv. Shaun Abrahams, nasionale direkteur van openbare vervolgings (NDOV). Die burgerregte-organisasie AfriForum en genl. Johan Booysen, voormalige hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, wat vermoedelik onregmatig deur...
deur AfriForum | Feb 16, 2018 | Artikels
Deur Alet Rademeyer Aktivisme en taallitigasie is instrumente wat die Afrikaanse taalgemeenskap mee moet volhou ter beskerming en bevordering van Afrikaans. Dit is die kerngevolgtrekking waartoe vandag by ’n blitskonferensie van AfriForum oor Afrikaans in Centurion...