deur AfriForum | Apr 6, 2018 | Artikels
Julius Malema, omstrede leier van die EFF, se verhoor is vandag in Bloemfontein tot 27 Julie uitgestel. Hy het vlugtig in die landdroshof in die stad verskyn op aanklag van oortreding van die Wet op Oproerige Byeenkomste van 1956. Die aanklag spruit uit ’n voorval in...
deur AfriForum | Apr 3, 2018 | Artikels
Kraal Uitgewers het onlangs saam met Pieter de Jager, outeur van hul nuutste boek, Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902, twee van die historiese terreine wat in die boek bespreek word, besoek. Dié boek sal vanaf Mei beskikbaar wees by...
deur AfriForum | Apr 3, 2018 | Artikels
Prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit, voer vandag aan dat Solidariteit Afrikaners “by die verkeerde begrafnis laat huil” in die lig van die NWU se hersiening van sy taalbeleid. Kgwadi is ook vinnig om te sê dat die vakbond paranoia onder...
deur AfriForum | Mar 27, 2018 | Artikels
AfriForum het tans sowat 100 buurtwagte wat poog om pro-aktief teen misdaad op te tree ten einde gemeenskappe te help beveilig. Sedert die begin van die jaar het dié buurtwagte reeds verskeie suksesse behaal. Diefstal Lede van AfriForum se Pretoria-Wes-buurtwag, die...
deur AfriForum | Mar 27, 2018 | Artikels
Verdoemende uitsprake is die afgelope tyd oor die toekoms en voortbestaan van Afrikaans gemaak. ’n Mens kan in sak en as daaroor gaan sit of skouer aan die wiel sit. Alet Rademeyer het by Nicol Stassen, besturende direkteur van Protea Boekhuis, gaan hoor waarom hy glo...
deur AfriForum | Mar 26, 2018 | Artikels
AfriForum en AfriSake gaan vanaf 3 April tot 10 Mei in-diepte inligtingsessies oor grondonteiening vir gemeenskappe regoor Suid-Afrika aanbied. Dít volg nadat die EFF se mosie vir die onteiening van grond sonder vergoeding, ’n omstrede beleid wat ook deur die ANC...