deur AfriForum | Apr 12, 2018 | Artikels
AfriForum en AfriSake bied tot 10 Mei in-diepte inligtingsessies oor grondonteiening vir gemeenskappe regoor Suid-Afrika aan. Dít volg nadat die EFF se mosie vir die onteiening van grond sonder vergoeding, ’n omstrede beleid wat ook deur die ANC ondersteun is, vroeër...
deur AfriForum | Apr 12, 2018 | Artikels
Twee nuwe publikasies wat meer lig op die Grensoorlog werp, Ratels aan die Lomba: Die Storie van Charlie-eskadrom en From Cunene to Cabo Delgado, is gisteraand deur Kraal Uitgewers in Centurion bekendgestel. Die skrywers van die boeke, dr. Leopoldt Scholtz, historikus...
deur AfriForum | Apr 11, 2018 | Artikels
Elke individu wat bewus is van korrupsie het ’n plig en verantwoordelikheid om dit aan te meld en aan die kaak te stel. Dit was die boodskap wat adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, gister in Nylstroom (Modimolle) aan inwoners oorgedra...
deur AfriForum | Apr 11, 2018 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag vir die tweede keer strafregtelike klagtes teen Shaun Abrahams, die nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV), by die Silverton-polisiestasie ingedien. Dié klagtes hou verband met korrupsie, bedrog, diefstal,...
deur AfriForum | Apr 10, 2018 | Artikels
Die Noordwes-Universiteit se twee Afrikaanse debatspanne het die afgelope naweek teen mekaar te staan gekom in die finale rondte van vanjaar se Dink of Sink-universiteitsdebatkompetisie wat in samewerking met AfriForum, die Afrikaanse Gemeenskaps- en Debatsaksie...
deur AfriForum | Apr 10, 2018 | Artikels
Ouers en onderwyskundiges deel die Gautengse departement van onderwys se kommer oor die hoë vlakke van misdaad wat by sommige van die skole in die provinsie voorkom. Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, het pas bekend gemaak dat daar in 2017 altesame 479...