deur AfriForum | Jun 20, 2018 | Artikels
Onderwys in Suid-Afrika is vandag wisselvallig, onvoorspelbaar, ingewikkeld én onduidelik. Dit is in die lig hiervan dat onderwysers en hoofde hulself toenemend moet afvra of hulle toegerus is om aan die uitdagings van die “VUCA-scenario” en omstandighede te voldoen....
deur AfriForum | Jun 20, 2018 | Artikels
Dissipline-probleme is een van die hoofredes vir onderwysers se bedankings. Marius Botha, ’n regskonsultant wat skole oor die hantering van dissipline adviseer, het die enorme probleme wat skole rondom dissipline ervaar, vandag by die leierskapkongres van die...
deur AfriForum | Jun 15, 2018 | Artikels
’n Omvattende en briljante boek oor die aard en omvang van oorlogvoering in Afrika, en veral vierdegenerasie-oorlogvoering, is gisteraand in Centurion bekendgestel. Mobile Warfare for Africa is geskryf deur genl.-maj. Roland de Vries, Camille Burger en Willem...
deur AfriForum | Jun 14, 2018 | Artikels
Terwyl debatte, diskoerse en veldtogte sowel plaaslik as internasionaal momentum opbou teen die ANC/EFF se beleid oor onteiening sonder vergoeding, het talle strategiese denkers en instansies in verskillende meningstukke die afgelope weke verduidelik waarmee die...
deur AfriForum | Jun 13, 2018 | Artikels
Solidariteit Helpende Hand en die Afrikaanse musiekbedryf se grootste onafhanklike platemaatskappy, Coleske Artists, vat vanjaar hande om ’n groot verskil in behoeftige kleuters se lewens te maak. Die musiekreus en liefdadigheidsorganisasie wil deur hul nuwe projek,...
deur AfriForum | Jun 11, 2018 | Artikels
Verskeie AfriForum-takke het reeds ingespring en suksesvolle selfdoenaksies in hul dorpe geloods as deel van AfriForum se Ons Dorp-veldtog, wat vandeesmaand nasionaal uitgerol is. Die Potchefstroom-tak het ’n slaggatprojek geloods, waartydens taklede soggens tussen...