deur AfriForum | Jul 3, 2018 | Artikels
In hierdie uitgawe word op een van die grootste brandpunte in die land se geskiedenis, naamlik onteiening sonder vergoeding, gefokus. Die burgerregte-organisasie is gekant teen die wysiging van artikel 25 van die Grondwet wat onteiening sonder vergoeding moontlik sal...
deur AfriForum | Jul 2, 2018 | Artikels
Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, se boek Kill the Boer wat handel oor die wreedaardige werklikheid van plaasaanvalle in Suid-Afrika en hoe die Suid-Afrikaanse regering tot die krisis aandadig is, is Saterdag 30 Junie amptelik...
deur AfriForum | Jul 2, 2018 | Artikels
Verteenwoordigers van AfriForum gaan vandeesweek volstoom voort om die organisasie se standpunt oor onteienings sonder vergoeding by openbare vergaderings landwyd te stel. AfriForum is teen die wysiging van artikel 25 van die Grondwet wat onteiening sonder vergoeding...
deur AfriForum | Jun 28, 2018 | Artikels
“Soms voel dit dat om ’n plaasmoord te oorleef is erger as om vermoor te word want jy moet elke dag daarmee saamleef.” So het Mariandra Heunis, ’n slagoffer van ’n wreedaardige plaasaanval, vandag tydens die mediabekendstelling van Ernst Roets, adjunk- uitvoerende...
deur AfriForum | Jun 27, 2018 | Artikels
Mense vra dikwels hoe maklik of moeilik is dit om te emigreer? En hoe maklik of moeilik is dit om in die vreemde aan te pas? Twee expats, Johan du Plooy, ’n voormalige dosent by Kovsies en ’n man met ’n liefde vir jag en biltong, en Suzette van der Heijen, wat...
deur AfriForum | Jun 26, 2018 | Artikels
Meer as 500 mense het vandag die eerste landwye openbare vergadering oor die eiendomsklousule (artikel 25) in die Grondwet in Springbok in Namakwaland bygewoon. ’n Afvaardiging van AfriForum was ook daar om lede en ondersteuners se standpunte oor te dra en sowat...