deur AfriForum | Aug 25, 2018 | Artikels
Barend Uys, adjunk uitvoerende hoof van gemeenskapsake by AfriForum, het vandag by die burgerregte-organisasie se derde nasionale takkongres gepraat oor die belangrike rol wat ankerdorpe in die toekoms vir lewensvatbaarheid in Suid-Afrika gaan speel. Uys verduidelik...
deur AfriForum | Aug 25, 2018 | Artikels
Wêreldwyd het elke geslag van elke volk in hul tyd hul uitdagings om te werk en te skep om by hul doelwitte uit te kom. Afrikaners bevind hulle nie vandag in enige ander posisie nie, sê dr. Heinrich Matthee, ʼn politieke-risiko-ontleder vir internasionale maatskappye,...
deur AfriForum | Aug 25, 2018 | Artikels
Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, het vandag by AfriForum se nasionale kongres gesê Afrikaners se probleme en hul bestaansvraagstuk sal in die toekoms deur kulturele kantons en ’n werkbare konsentrasiestrategie opgelos kan word. Buys het gesê volke...
deur AfriForum | Aug 25, 2018 | Artikels
Die Grondwet het verval en ’n vyfpotige mislukking geword waarop Afrikaners nuwe antwoorde moet bied. ’n Nuwe gunstige konstitusie moet geskep én geleef word anderkant die finale Grondwet, het prof. Koos Malan, dosent in publiekreg aan die Universiteit van Pretoria,...
deur AfriForum | Aug 24, 2018 | Artikels
“Ons as AfriForum Jeug aanvaar vandag die verantwoordelikheid om ’n Afrikaner-herlewing daar te stel.” Só het Henk Maree, hoof van AfriForum Jeug, vandag by die burgerregtewaghond se derde kongres gesê. Die jeugvleuel vier vanjaar sy tiende bestaansjaar en het tans 60...
deur AfriForum | Aug 24, 2018 | Artikels
Die burgerregtewaghond AfriForum het oor ’n tydperk van 13 jaar tot 212 000 lede gegroei. William Waugh, adjunk- uitvoerende hoof van operasionele sake by AfriForum, het tydens die organisasie se nasionale kongres ’n oorsig gegee oor waar die organisasie begin het en...