deur AfriForum | Sep 25, 2018 | Artikels
Gemeenskapsveiligheid het vanjaar tydens die AfriForum Nasionale Kongres toekennings aan AfriForum-buurtwagte wat uitnemende diens gelewer het om die veiligheid van hul onderskeie gemeenskappe te bevorder, oorhandig. Daar is hoofsaaklik twee kategorieë van...
deur AfriForum | Sep 25, 2018 | Artikels
Die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid (Saqa) het verlede jaar bekend gemaak dat die koers waarteen Suid-Afrikaners tersiêre kwalifikasies verwerf die koers van werkskepping ver verbygesteek het sedert 1994. Millenniërs (mense gebore tussen 1981 en 1998) maak tans...
deur AfriForum | Sep 20, 2018 | Artikels
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het vandeesweek in samewerking met die plaaslike gemeenskap en brandweerdienste dae en nagte omgewerk om ernstige veldbrande in die omgewing te blus. Volgens Johan Pelser, ’n lid van AfriForum se Witrivier-buurtwag, het ’n veldbrand...
deur AfriForum | Sep 20, 2018 | Artikels
Die grootste les wat enige mense in die lewe en in besigheid kan leer, is dat dit nie gaan oor wat na jou kant toe kom nie, maar oor dit wat vanuit jou kom. Met dié inspirerende woorde het Marnus Broodryk, entrepreneur, skrywer, belegger en spreker, die gaste in die...
deur AfriForum | Sep 19, 2018 | Artikels
Die AfriForum-tak in Bethlehem het Woensdagoggend hulp verleen aan twee passasiers van ’n ligte vliegtuig nadat dit met ’n harde slag op ’n oop stuk veld naby Bethlehem neergestort en aan die brand geslaan het. Die passasiers, Andrew Goodenham (24) en John Jacobs...
deur AfriForum | Sep 19, 2018 | Artikels
Die derde uitgawe van 2018 se Forum Tydskrif in is in die pos of sal eersdaags voor jou deur afgelewer word. AfriForum se meer as 214 000 lede word in dié uitgawe moed ingepraat om ondanks moeilike omstandighede in die land nie hoop te verloor nie. Vandaar dan ook die...