Header Artwork

Kraal Uitgewers laat ’n voetspoor in Nederland

Deur Alana Bailey Tydens ’n besoek aan Nederland in Junie vanjaar het ek die voorreg gehad om weer by Zuid-Afrikahuis in Amsterdam besoek af te lê. Hierdie statige gebou – geleë te Keizersgracht 141 – en pasgemaakte buitegeboue huisves onder meer ’n klein ouditorium,...

AfriForum se Ons Dorp-veldtog is weer in volle swang

Die burgerregte-waghond AfriForum het sy Ons Dorp-veldtog, waartydens dorpe regoor die land volhoubare selfdoenaksies in hul gemeenskappe aanpak, onlangs hervat en verskeie AfriForum-takke het reeds ingespring en suksesvolle selfdoenaksies in hul dorpe geloods. Die...

AfriForum sluit boomplantmaand in Knysna af

AfriForum het vanjaar sy jaarlikse boomplantmaand-projek in Knysna afgesluit waar die organisasie 50 bome in die Pledge-natuurreservaat en byna 800 fynbosplante in die Brenton-omgewing geplant het. AfriForum het vanjaar in totaal 3 000 bome geplant om ʼn gesonde en...
Harlequins-sewestoernooi weer ’n reusesukses

Harlequins-sewestoernooi weer ’n reusesukses

Die Universiteit van Pretoria se manskoshuis Maroela en die privaat damesnetbalspan, die Legends, het onlangs as die wenners van die Harlequins Koshuis-sewestoernooi vir rugby en netbal uitgetroon. Maroela se tweede span het ook weggestap as die koshuisplaatwenners...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN