deur AfriForum | Okt 10, 2018 | Artikels
Afrikaners gaan nie verdwyn nie en ’n bevolkingsverskuiwing is reeds onder hulle aan die gang vanaf sowat 300 dorpe oor die land heen na 30 dorpe en stede. Dié verskuiwing neem bykans die vorm van ʼn hedendaagse “Groot Trek” aan, het Flip Buys, voorsitter van die...
deur AfriForum | Okt 9, 2018 | Artikels
Eerder as om die Grondwet te beskerm en verdedig, wat een van die Konstitusionele Hof se belangrikste verantwoordelikhede is, het hy ’n manier gevind om die Grondwet te ondermyn. Só meen John Kane-Berman, beleidsgenoot en voormalige uitvoerende hoof van die Instituut...
deur AfriForum | Okt 6, 2018 | Artikels
AfriForum Jeug se krag lê in gemeenskappe en dít wat ons kan vermag deur saam te staan. In tye van nood móét gemeenskappe hande vat. Só meen Henk Maree, hoof van AfriForum Jeug, nadat die jeugvleuel vandeesweek ’n staptoer van ongeveer 70 km aangepak het om geld in te...
deur AfriForum | Okt 5, 2018 | Artikels
“Agter Dewald staan ’n figuur heeltemal geklee in swart. Die gesig is versteek agter ’n swart balaklawa wat net die oë sigbaar laat. Instinktief begin Yolandi retireer. “Altus!” Haar mond roep vanself na haar man, haar stem gevul met paniek….” Só lui ’n...
deur AfriForum | Okt 5, 2018 | Artikels
As Afrikaanse studente toenemend onwelkom in die koshuise van die Universiteit van Pretoria (UP) is, is daar vir hulle alternatiewe verblyf. Dit is die boodskap wat AfriForum en die bestuur van die privaat koshuis De Goede Hoop vir Afrikaanse studente het nadat die UP...
deur AfriForum | Okt 4, 2018 | Artikels
Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia het onlangs ʼn eerste kwalifikasie in geesteswetenskappe bekendgestel wat vanaf 2019 by die instelling se dertien studiesentrums aangebied gaan word. Die graadkwalifikasie BSocSci (politiek, filosofie en ekonomie) is ʼn...