deur AfriForum | Okt 18, 2018 | Artikels
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, gaan ’n gerespekteerde sakeman in die finansiële bedryf wat na bewering sy driejarige kleindogter verkrag het, privaat vervolg. Die slagoffer is glo haar grootouers se huis verkrag. Sy het die...
deur AfriForum | Okt 17, 2018 | Artikels, Taal Blogs
Onderwysers wat in hul moedertaal klas gee, is meer positief as diegene wat dit in hul tweede of selfs derde taal doen en hul gemoedstoestand is beter. Maar baie onderwysers gaan erg gebuk onder onnodige administrasie, swak dissipline in skole en die klaskamer en ’n...
deur AfriForum | Okt 16, 2018 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum sal volgende Donderdag (25 Oktober) saam met lede van die Solidariteit Beweging aan ’n massa-optog na die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) en Sasol se hoofkantoor in Sandton deelneem. Die optog is ter ondersteuning van...
deur AfriForum | Okt 15, 2018 | Artikels
Die matriekeksamen wat vandag begin, laat my gedagtes na November 2004 terugdwaal. Ek was in matriek – 18, volwasse en amper klaar met skool. Hoewel ek nie die presiese datum kan onthou nie, onthou ek die dag soos gister toe ek my wiskunde-eindeksamenvraestel moes...
deur AfriForum | Okt 15, 2018 | Artikels
Die naasbestaandes van mense wat wreed en brutaal in plaasaanvalle vermoor of beseer is, glo die doodstraf moet teruggebring word omdat tronkstraf die moordenaars klaarblyklik nie afskrik nie. Verskeie slagoffers het in Pretoria die trauma van moorde en aanvalle...
deur AfriForum | Okt 11, 2018 | Artikels
Nico Henning (45), die AfriForum-buurtwaglid wat in Augustus tydens ’n rooftog in Pretoria-Wes met ’n AK-47 in die rug geskiet is, is stadig maar seker op die pad van herstel. Henning het vandag in sy huis in Danville vertel wat presies op daardie dag gebeur het toe...