deur AfriForum | Nov 7, 2018 | Artikels
Sol-Tech, die privaat beroepsopleidingskollege van Solidariteit, het onlangs ’n reeks kort, insiggewende ambagsvideo’s bekendgestel oor al die instansie se kwalifikasies. Sol-Tech bied opleiding in ’n verskeidenheid beroepskwalifikasies, insluitend elektrisiën,...
deur AfriForum | Nov 5, 2018 | Artikels
Die burgerregte-waghond AfriForum gaan vandeesweek al nege provinsies besoek en strafregtelike klagtes ingevolge Artikel 86(1) van die Openbare Finansiëlebestuurswet, 1999 (Wetno. 1 van 1999) teen die nege hoofde van die provinsiale gesondheidsdepartemente indien. Die...
deur AfriForum | Nov 5, 2018 | Artikels
Dit is amper drie jaar sedert Renisha Jimmy se broer, Reshall, dood is nadat die Ford Kuga-voertuig waarin hy gery het aan die brand geraak het. Vir Renisha en haar familie was dit ’n lang en uitgerekte stryd om uit te vind wat gebeur het en om Ford sover te kry om ’n...
deur AfriForum | Okt 28, 2018 | Artikels
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, verduidelik in dié video waarom die burgerregte-organisasie in die hof veg om die KZN-regering te dwing om ’n skool vir die Nkungumathe-gemeenskap in Nkandla te...
deur AfriForum | Okt 22, 2018 | Artikels
Moet die SAUK geprivatiseer word? Is daar ’n ekologiese voordeel aan die stygende olieprys? Moet jou ouers vir jou ’n lewensmaat kies? Dít was van die onderwerpe waaroor hoërskoolleerlinge vurig debatte gevoer het tydens vanjaar se Dink of Sink-skoledebatskompetisie....
deur AfriForum | Okt 19, 2018 | Artikels
Terwyl daar meer as 200 sake op adv. Gerrie Nel se tafel lê vir moontlike privaatvervolging, is heelwat vordering in die afgelope maande in van die hoë profielsake gemaak. AfriForum pak bepaalde sake aan om te verhoed dat die regstelsel gemanipuleer en selektiewe...