Header Artwork

Landbou-gemeenskap al hoe meer paraat teen plaasmoorde

In 2018 was daar ’n afname in plaasmoorde, maar ’n skerp styging in plaasaanvalle wat daarop dui dat, hoewel die probleem vererger, mense beter na hul veiligheid omsien en hulleself beter verdedig. Dit is van die bevindinge wat AfriForum vandag tydens ’n...

HOU DOP: Kallie Kriel in Mahikeng vir Coligny-saak

Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, woon vandag die hofverrigtinge in die hooggeregshof in Mahikeng in Noordwes by vir die vonnisoplegging van Pieter Doorewaard en Phillip Schutte. Die twee mans is verlede jaar in Oktober aan die moord op Matlhomola Moshoeu ...

Kanadese studente geïnteresseerd in wat AfriForum doen

’n Groep van sowat 30 Kanadese studente, verbonde aan die Canadian Mennonite University (CMU), het vandag AfriForum se hoofkantoor besoek om meer oor die burgerregte-organisasie se doen en late uit te vind. CMU is ’n Christelike universiteit in Winnipeg, Manitoba. Die...

Hof beslis Schweizer-juffrou mag terugkeer skool toe

“Opgewonde, dankbaar en bly.” Só het ’n oorstelpte Elana Barkhuizen van die Laerskool Schweizer-Reneke, vandag buite die arbeidshof in Johannesburg gesê. Barkhuizen is by ’n rasseherrie betrek nadat sy ’n foto van ’n gr. R-klas geneem en gedeel het. Sy is as...

Word deel van AfriForum se veldtog teen onteiening

AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur om die publiek te betrek om standpunt teen die konsepwetsontwerp op onteiening sonder vergoeding in te neem. Dít volg nadat Thulas Nxesi, die minister van openbare werke, op 21 Desember 2018 dié konsepwetsontwerp in...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN