deur AfriForum | Feb 7, 2019 | Artikels
AfriForum se takke regoor die land het sedert die begin van die jaar skouer aan die wiel gesit en ingespring om dorpe skoner en meer leefbaar te maak. Naboomspruit: Nabome (Euphorbia ingens) is by die dorp se vier ingange geplant en plantpotte netjies oorgeverf. Die...
deur AfriForum | Feb 7, 2019 | Artikels
Meer as 50% van Suid-Afrika se vleilande is reeds vernietig of toon agteruitgang. Ons as mense is verantwoordelik om ons vleilande te bewaar en sodoende te verseker dat ons noodsaaklike ekostelsels optimaal funksioneer. Só meen Lambert de Klerk, AfriForum se...
deur AfriForum | Feb 5, 2019 | Artikels
AfriForum se regspan het die grondeisekommissie skriftelik in kennis gestel van die organisasie se voorneme om ’n grondeis teen te staan wat op nagenoeg 4 000 ha residensiële grond in die Centurion-omgewing ingestel is. Die restitusie-eis se waarde beloop sowat R4...
deur AfriForum | Feb 4, 2019 | Artikels
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag namens die Jimmy-gesin in die Wes-Kaapse hoë hof verskyn in die geregtelike ondersoek na die dood van Reshall Jimmy. Jimmy het in Desember 2015 doodgebrand toe die Ford Kuga wat hy bestuur...
deur AfriForum | Jan 30, 2019 | Artikels
De Goede Hoop is nie net ’n koshuis nie, maar jou huis weg van die huis af. Dis ’n plek waar jy met ope arms ontvang en met liefde en respek hanteer word. Dit is ’n verlengstuk van die ouerhuis, waar jy voorberei word vir die toekoms. Só meen Salet Scheffer,...
deur AfriForum | Jan 29, 2019 | Artikels
Die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuel staan ywerig reg om vanjaar met roepingsgedrewenheid te takel. Bestuurslede van verskeie AfriForum Jeug-takke het onlangs tydens ’n opleidingskamp bymekaar gekom om hul strategie vir die komende jaar, asook die aksies...