deur AfriForum | Feb 18, 2019 | Artikels
Jacob Rees-Mogg, ’n Britse LP en Brexit-voorstander, het ’n storm ontketen nadat hy konsentrasiekampe in die Anglo-Boereoorlog geregverdig het. Rees-Mogg het verlede week tydens ’n paneelbespreking oor die oorlog op BBC One se program Question Time vir sir Winston...
deur AfriForum | Feb 14, 2019 | Artikels
Suid-Afrikaners was vroeër vandeesmaand gewalg deur die opmerkings van lede van Black First Land First (BLF) nadat ’n tragedie by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark die lewens van vier leerlinge geëis het. Lucille Olivier, ’n ouer van die skoolgemeenskap, het...
deur AfriForum | Feb 13, 2019 | Artikels
Vryheid van spraak is ’n hoeksteen van ’n oop en demokratiese samelewing en moet ten alle koste beskerm word. Dit is een van die gevolgtrekkings waartoe deelnemers vandag by ’n seminaar van AfriForum gekom het waar die burgerregte-organisasie ook aangekondig het dat...
deur AfriForum | Feb 12, 2019 | Artikels
Discovery het tans sowat 1,65 miljoen kliënte, waarvan omtrent 600 000 wit is. Dít beteken hulle verseker byna 1,2 miljoen mense se lewens. As dié reuse deel van hul kliëntebasis nie inkoop in hul nuwe bank nie, gaan hulle misluk. Só meen Connie Mulder, hoof van...
deur AfriForum | Feb 8, 2019 | Artikels
Die saak teen Isolde Laesecke, ʼn AfriForum-takvoorsitter van die Vrystaat, wat in 2016 aangekla is vir die reël van ʼn onwettige byeenkoms en verkeersontwrigting, is vandag in die landdroshof in Bethlehem teruggetrek. Laesecke, asook drie ander mense in Limpopo, is in...
deur AfriForum | Feb 8, 2019 | Artikels
Christine Buchanan en Louiza Rademan, die mede-eienaars van Oh-Lief, ’n reeks natuurlike en organiese lyf-en babasorg-produkte, is onlangs aangewys as die wenners van AfriVriendelik se jaarlikse entrepreneurskompetisie. In dié video deel hulle die inspirerende wyse...