deur AfriForum | Feb 22, 2019 | Artikels
In samehang met die viering van Internasionale Moedertaaldag, wat jaarliks op 21 Februarie gevier word, beloon AfriVriendelik innoverende Afrikaanse ondernemings. Die Tinteltong Toekennings word daarom toegeken aan ondernemings of mense wat dienste in Afrikaans lewer...
deur AfriForum | Feb 21, 2019 | Artikels
“Dit wys jou net wat kan gebeur as AfriForum en munisipaliteite hande vat,” meen Esther Swart, voorsitter van AfriForum se Westonaria-tak, oor die Libanon-vullisterrein se merkwaardige resultate in dié burgerregte-organisasie se jaarlikse vullisterreinoudit. Dié...
deur AfriForum | Feb 21, 2019 | Artikels, Taal Mediaverklarings
Wêreldmoedertaaldag word sedert 2000 jaarliks op 21 Februarie gevier om die bewustheid van taalkundige en kulturele verskeidenheid en veeltaligheid te bevorder. Dit is op 17 November 1999 deur Unesco aangekondig. Die viering van internasionale moedertaaldag is ook...
deur AfriForum | Feb 20, 2019 | Artikels
Sowat 1 000 lede van die Centurion-gemeenskap het gisteraand by Leriba Lodge in Pretoria vergader om aan AfriForum ’n formele mandaat te gee om ’n residensiële grondeis, wat ongeveer 4 000 hektaar se onroerende eiendom raak en nagenoeg 2 000 huisgesinne betrek, teen...
deur AfriForum | Feb 19, 2019 | Artikels
Vyf spanne van die privaat Afrikaanse koshuis De Goede Hoop het vanjaar deelgeneem aan die Kankervereniging van SA (Kansa) se Relay for Life-afloswedstryd in Pretoria. Die geleentheid het ten doel om bewustheid van kanker te verhoog en geld vir Kansa in te samel....
deur AfriForum | Feb 19, 2019 | Artikels
Die AfriForum 911 Noodknoppie, die noodgevaltoep wat ’n mens op jou selfoon kan aflaai, se gewildheid het met rasse skrede toegeneem en daartoe gelei dat die burgerregte-organisasie al hoe meer mense in nood kan help. Meer as 30 000 van die organisasie se lede het...