deur AfriForum | Mar 29, 2019 | Artikels
Die AfriVriendelik-inisiatief, AfriForum Netwerk, wat ten doel het om Afrikaans in die sakewêreld te bevorder, is goed op dreef met 1 000 geregistreerde ondernemings op sy databasis. AfriForum Netwerk (voorheen bekend as Afrikaans-Vriendelik) is ’n aanlyn databasis...
deur AfriForum | Mar 29, 2019 | Artikels
Getuienis in ’n saak kan net geïgnoreer word as die gehalte daarvan só swak is dat dit nie gebruik kan word nie. Met dié woorde het landdros Tebogo Thupaatlase vanoggend in die Randburgse landdroshof ’n streep deur Duduzane Zuma se aansoek om ontslag op die klag van...
deur AfriForum | Mar 28, 2019 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum se gemeenskapsake-afdeling het die hele Maartmaand in Rustenburg hand aan die ploeg geslaan en saam met taklede en vrywilligers projekte aangepak om die dorp te verbeter én in die proses hoop te skep. Dit is deel van die...
deur AfriForum | Mar 27, 2019 | Artikels
Die regspan van Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, het vandag ’n aansoek om ontslag by die Randburgse landdroshof ingedien waar hy op aanklagte van strafbare manslag en nalatigheid verskyn. Oudpres. Jacob Zuma het tydens die hofverrigtinge sy opwagting...
deur AfriForum | Mar 26, 2019 | Artikels
Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, se saak waarin hy van strafbare manslag en roekelose en nalatige bestuur aangekla word, het vandag in die Randburgse landdroshof begin. Yusuf Baba, staatsaanklaer, het in die begin van die hofverrigtinge gesê een klag van...
deur AfriForum | Mar 19, 2019 | Artikels
Getuienis is vandeesweek in die Wes-Kaapse hoë hof gelewer in die geregtelike doodsondersoek na Reshall Jimmy wat in Desember 2015 doodgebrand het toe die Ford Kuga wat hy bestuur het na bewering aan die brand geslaan het. Dié ondersoek sal bepaal of Ford vir Jimmy se...