deur AfriForum | Mar 6, 2018 | Artikels
Die oorweldigende steun van die ANC en EFF vir ’n mosie in die parlement wat die bal aan die rol gesit het vir grondonteiening sonder vergoeding, hou ’n fatale bedreiging in vir die grondwetlike ooreenkoms wat in 1994 bereik is. Dave Steward, verbonde aan die FW de...
deur AfriForum | Mar 5, 2018 | Artikels
Laerskoolleerders se uitmuntende spelvernuf het volwassenes se monde laat oophang tydens vanjaar se Spel-en-Speel-kompetisie in Bloemfontein. Dié spelkompetisie word sedert 2014 deur die burgerregte-organisasie AfriForum in samewerking met Volksblad en die...
deur AfriForum | Mar 5, 2018 | Artikels
Die skoolbeheerliggaamverkiesing wat vandeesmaand (Maart) oor die lengte en breedte van Suid-Afrika gehou word, is van kardinale belang vir onderwys in die land. Volgens die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) word dit algemeen as die derde...
deur AfriForum | Mar 5, 2018 | Artikels
Die waterkrisis in die Kaap het AfriForum genoop om met innoverende planne vorendag te kom en strukture te skep waar inwoners en lede in nood water kan gaan...
deur AfriForum | Mar 1, 2018 | Artikels
Gemeenskappe het nou nóg ’n manier om hul veiligheid in hul eie hande te neem. Die burgerregte-waghond AfriForum se bestaande 911-nooddienste, wat hulle reeds etlike jare gratis aan AfriForum-lede bied, het nou uitgebrei om ook ʼn gratis selfoonpaniekknoppie in te...
deur AfriForum | Feb 27, 2018 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het pas aangekondig dat hulle die seun van die wêreldberoemde menseregte-advokaat, George Bizos, privaat gaan vervolg. Dit volg nadat Alexis Bizos sy vrou, Monique van Oosterhout, in Maart 2015 aangerand en die Nasionale...