deur AfriForum | Apr 19, 2018 | Artikels
Kort nadat adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, en Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum vanoggend aangekondig het dat Julius Malema en sy medebeskuldigdes privaat vir bedrog en tenderkorrupsie vervolg gaan word, het Malema die...
deur AfriForum | Apr 17, 2018 | Artikels
Die staatsman en regsgeleerde M.T. Steyn is en was ’n simbool van integriteit, hardwerkendheid, groot persoonlike opoffering ter wille van sy land, bevryding van kolonialisme en bevordering van akademiese opleiding. Met watter van dié eienskappe kan vandag se jeug nie...
deur AfriForum | Apr 17, 2018 | Artikels
Die privaat hoëronderwysinstelling Akademia het onlangs ’n splinternuwe visuele identiteit gekry. Dit spruit uit die instelling se gesonde groei en vernuwende planne vir die toekoms. Dié planne behels onder meer om meer studente toegang tot gehalte-onderrig in hul...
deur AfriForum | Apr 16, 2018 | Artikels
AfriForum en die Treasure Karoo Action Group (TKAG) beskou Shell Suid-Afrika se aanduiding dat dit beoog om hom aan skaliegasontginning in die sensitiewe Karoo te onttrek as ’n belangrike oorwinning vir almal wat hulle oor die omgewing ontferm. AfriForum en die TKAG...
deur AfriForum | Apr 16, 2018 | Artikels
Deur Ohann Fourie Op Saterdag 31 Maart 2018 spring ses “onervare rebelle” afkomstig uit die ou Noord-Transvaal in ’n bussie. Op pad laai ons nog vyf “onervare rebelle” in die ou Wes-Transvaal op voordat ons regmaak om op die spoor van ons voorvaderhelde in die ou...
deur AfriForum | Apr 13, 2018 | Artikels
Spanning oor skole se taalbeleide bou op nadat Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, gister tydens ’n mediakonferensie oor die opening van die provinsie se aanlynaansoeke gesê het dat ’n leerling se moedertaal geen rol speel in die departement se plasingsproses...