deur Forum Nuus | Jul 8, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer AfriForum se privaatvervolgingseenheid het by vier sake van wrede kindermishandeling, verwaarlosing en seksuele aanranding in Brits betrokke geraak nadat dit aan die lig gekom het dat die regstelsel dié slagoffers in die steek laat. Adv....
deur Forum Nuus | Jul 8, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Die Britse oudpremier Margaret Thatcher het eens gesê dat sy eerste minister geword het met die doel om Brittanje van ’n afhanklike samelewing na ’n selfstandige samelewing en van ’n “gee-dit-vir-my-nasie” na ’n “selfdoennasie” te verander. In die gees hiervan gryp...
deur Forum Nuus | Jun 28, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Die voorgestelde wysigings aan die Wet op die Beheer van Vuurwapens is daarop gemik om wetsgehoorsame burgers te ontwapen. Dit is ’n skreiende skande wat met alle mag en krag teengestaan moet word. AfriForum het met ’n omvattende...
deur Forum Nuus | Jun 24, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch ’n Splinternuwe en pragtige geïllustreerde Afrikaanse prenteboek vir jong lesertjies is binnekort op Kraal Uitgewers se webtuiste te koop. Prinsessie en Boekeman, geskryf deur Ilze Nieuwoudt met illustrasies deur Thomas Snyman, is die...
deur Forum Nuus | Jun 23, 2021 | Ongekategoriseerde, Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Belastingbetalers is kwaad vir die regering wat nie hul verantwoordelikhede teenoor die burgers van die land nakom nie. Hulle wil nie langer hul hardverdiende belastinggeld aan ’n staat oorbetaal wat die staatskas plunder en toekyk hoe...
deur Forum Nuus | Jun 22, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum-takke begin al hoe meer om eienaarskap oor hul gemeenskappe se voedselsekuriteit te neem met die plant en uitbreiding van groentetuine en -tonnels. Die burgerregteorganisasie het verlede jaar hande met Helpende Hand en...