deur Forum Nuus | Jul 16, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Nagenoeg 400 mense het vandeesweek by die AfriForum-gemeenskapsentrum in Vryheid, KwaZulu-Natal (KZN), bymekaargekom om planne te beraam en hulself te organiseer te midde van grootskaalse onluste wat dele van die land die afgelope week...
deur Forum Nuus | Jul 14, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die Solidariteit Beweging het vandag ’n beroep op die publiek gedoen om kalm, ingelig en georganiseerd te bly te midde van die onluste wat sekere dele van die land teister sedert oudpres. Jacob Zuma se inhegtenisneming verlede week. Zuma...
deur Forum Nuus | Jul 13, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Die wêreld is reeds die afgelope 18 maande in die kake van die dodelike COVID-19-pandemie vasgevang. Sedert die virus uitgebreek het, was daar wêreldwyd 186,6 miljoen bevestigde gevalle en 4 miljoen sterftes. Tot op hede is 3,1 miljard mense in 140...
deur Forum Nuus | Jul 13, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer Praat met enige van AfriForum se takvoorsitters in KwaZulu-Natal (KZN) en ’n mens kom gou agter hierdie takke is nie opsoek na lofsange vir die goeie werk wat hulle doen nie. AfriForum se nege takke in dié provinsie fokus op volhoubare...
deur Forum Nuus | Jul 12, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Jonathan van Radio Raps, oftewel die skreeusnaakse Rikus de Beer, is ’n besige man. Ons e-pos en WhatsApp oor en weer om hierdie artikel die lig te laat sien en elke keer voel ek sleg as ek hoor hoe gedruk hy vir tyd aan die anderkant is. Nee,...
deur Forum Nuus | Jul 12, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer AfriForum se nuutste ledetydskrif, Forum Tydskrif, is vars van die drukpers af en op pad na ons lede toe. In die Julie-uitgawe val die fokus op wat die burgerregte-organisasie die afgelope 15 jaar sedert sy bestaan in 2006 bereik het. AfriForum se...