deur Forum Nuus | Jul 30, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die gemeenskap van Hartswater en boere en inwoners van die Vaalharts-skema in die Noord-Kaap het vandag opgeruk na die plaaslike hof waar vyf beskuldiges op aanklagte van roof, ontvoering en moord op die Brand-gesin verskyn het. Dan (83) en Breggie Brand (73),...
deur Forum Nuus | Jul 29, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Nog ’n onskuldige kind is klaarblyklik deur die Suid-Afrikaanse regstelsel versaak ondanks pres. Cyril Ramaphosa se beloftes dat daar veral tydens die staat van inperking streng teen vroue- en kindermishandeling opgetree gaan word. AfriForum se...
deur Forum Nuus | Jul 21, 2020 | Artikels, Forum Nuus
As burgerregte-organisasie is AfriForum by tientalle projekte, aksies en veldtogte betrokke om die belange en regte van minderhede deurlopend te beskerm. Tog kry die organisasie van tyd tot tyd navrae oor wat spesifiek vir boere gedoen word. Plaasmoorde: Een van die...
deur Forum Nuus | Jul 15, 2020 | Artikels, Forum Nuus
AfriForum en Pretoria FM bied op Vrydag (17 Julie) ’n biduur aan vir die slagoffers van plaasmoorde en –aanvalle. Dit sal regstreeks vanaf af 17:00 – 18:00 op Pretoria FM 104.2 FM (DStv-kanaal 887) uitgesaai word. Dit is in die Klankkoerant laatmiddag-tydgleuf en sal...
deur Forum Nuus | Jul 8, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Dit lyk asof pres. Cyril Ramaphosa en sy regerende party nie geneë is om die krisis rondom plaasmoorde en –aanvalle te erken of iets daaromtrent te doen nie. Totdat dít gebeur, is boere en landelike gemeenskappe op hulself aangewese om te voorkom dat hulle...
deur Forum Nuus | Jul 1, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein se beslissing ten gunste van AfriForum se saak vir die behoud van Afrikaans as volwaardige onderrigtaal by die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa), is ’n reuse-oorwinning vir Afrikaans, Afrikaanse studente en ook vir...