deur AfriForum | Okt 30, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Chanté Kelder Gemeenskappe besef toenemend dat hulle in die huidige klimaat meer en meer verantwoordelik is vir hulle eie veiligheid, dit is dan ook belangrik om die regte strukture in plek te hê. Forum Sekuriteit, ’n sekuriteitsfirma wat deur die...
deur Forum Nuus | Okt 23, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Die boere in die Wes-Vrystaat en ook dele van die Noord-Kaap wat gebukkend gaan onder enorme skade en veeverliese ná verwoestende brande die afgelope week gewoed het, sal weer opstaan. Maar daarvoor het hul hulp én genade nodig. Na raming is...
deur Forum Nuus | Okt 23, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Chanté Kelder Die Wes-Vrystaat, gewoonlik gekleur in skakerings van donkergroen en goue velde, is in swart gehul ná die verwoestende brande wat sedert 13 Oktober woed. As jy die video’s en foto’s op sosiale media sien, is jy geskok en verslae, maar die...
deur Forum Nuus | Okt 22, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer AfriForum het vandag ’n ope brief aan pres. Cyril Ramaphosa gerig waarin ’n dringende vergadering met hom versoek word om plaasmoorde én die toekoms van Afrikaners as kultuurgemeenskap in Suid-Afrika te bespreek. Die doel van die brief is om...
deur Forum Nuus | Okt 21, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alana Bailey Die Afrikaanse Taalraad (ATR) is op 24 Mei 2008 gestig om Afrikaans en die belange van alle Afrikaanssprekendes te bevorder. Dit fokus veral op vier terreine, naamlik: Afrikaans as familietaal en onderrigtaal op skoolvlak; Afrikaans as taal van...
deur Forum Nuus | Okt 19, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Carina Bester AfriForum se Bloemfontein-takke is van die begin van Oktober af fluks besig om hul woonbuurte op te knap en skoon te maak as deel van die burgerregteorganisasie se #VegEnBou-veldtog. Die Fichardtpark-tak het die eerste week afgeskop deur...