Header Artwork

Afrikaners as gemeenskap moet na “Vry Stad” kyk

Die reg wat Afrikaners as kultuurgemeenskap het om oor hulself te regeer en selfstandig besluite te neem, is vandag tydens AfriForum se nasionale kongres in Warmbad beklemtoon. Proff. Koos Malan, dosent in publiekreg aan die Universiteit van Pretoria, Danie Goosen,...

AfriForum sê nee vir regeringsafhanklikheid

Deur Esmarie Prinsloo  Die herstel van slaggate en straatligte, buurtwagpatrollies vir gebiedsbeveiliging, die skoonmaak van begraafplase, parke en strate, die behandeling van besoedelde riviere en die skoonmaak van vullisterreine. Dít is munisipale dienste, maar...

Veiligheidsplan hoop om ‘misdaadkuur’ te wees

Deur Mariska Batt AfriForum se nasionale veiligheidsplan hoop om die kuur vir die misdaad-epidemie in Suid-Afrika te wees, met infrastruktuur en opleiding as die hoofkomponente. Dié plan is vandag tydens AfriForum se nasionale kongres by Klein-Kariba, Limpopo, bekend...
NWU-studente se protesoptog ruk handuit

NWU-studente se protesoptog ruk handuit

’n Groep oproerige studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) is vanmiddag met skokgranate uiteen gejaag nadat hul versoek vir ’n vreedsame optog by die institusionele kantoor van die NWU ontaard het. Die kantoor is nie op die Potchefstroom-kampus van die...

Ons gaan en sal self besluit – Kallie Kriel

Ons gaan ons eie toekoms skep en ons gaan self besluit. Al gaan (pres.) Zuma ons dit nie wil laat doen nie, gaan ons nie sy toestemming vra nie. Met dié boodskap het Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, die meer as 430 kongresgangers by die organisasie se...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN