Header Artwork

Groot belegging gaan in Afrikaanse opleiding gemaak word

Beraadgangers wat die Solidariteit Beweging se Toekomsberaad vandag in Pretoria bywoon, het gehoor dat meer as R1 miljard oor die volgende vyf jaar in Afrikaanse opleiding belê gaan word. Die beweging se onderwysplan strek van kleuterskool tot ’n privaat Afrikaanse...

Oplossing vir SA se probleme is in selfdoen!

Gemeenskappe wat in die toekoms wil oorleef, sal toenemend dinge vir hulself moet doen omdat die staat nie die verpligting gaan nakom nie. Dit was die kernboodskap wat gister op die Solidariteit Beweging se Toekomsberaad in Pretoria weerklink het....

Geskiedenis, erfenis en taal hoog op agenda van beraad

Die Solidariteit Beweging het vandag by sy Toekomsberaad wat deur byna 3 000 mense bygewoon is beklemtoon hoe belangrik die behoud en beskerming van die Afrikaner se geskiedenis, erfenis en taal is. Op dié dag (10 Oktober) waarop oudpres. Paul Kruger 190 jaar gelede...

Wat Suid Tirool vir Afrikaners kan leer

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Verskeie kundiges uit Suid Tirool het vandag AfriForum besoek om meer te leer oor dié  burgerregte-waghond. Dr. Gino Bentivoglio, asook ’n voormalige president van Suid Tirool, mnr. Luis Durnwalder, is van die gaste wat Solidariteit en...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN