Header Artwork

Omstrede LUR vir onderwys moet gestuit word

    Panyaza Lesufi, Gautengse LUR van Onderwys, se planne om Afrikaanse skole te vernietig, sal met hand en tand beveg word. AfriForum het met ’n omvattende veldtog teen Lesufi begin wat hom die afgelope paar maande vir die soveelste keer die argwaan van die...

Grootste veldtog nog kom teen plaasmoorde

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag een van die mees omvattende veldtogte nog teen plaasmoorde aangekondig. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, het gesê die regering en polisie wyer die afgelope paar jaar om iets aan hierdie krisis in die...

SA kampusse ruk tot stilstand

Talle universiteitskampusse regoor die land is vandag verlate en stil nadat alle universiteitsbedrywighede opgeskort is weens gewelddadige betogings deur studente oor ’n voorgestelde 10,5% verhoging in klasgelde. Die eerste betoging het verlede week by die...

Chaos heers op universiteitskampusse

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Toegang tot ’n universiteit behoort ’n reg, en nie ’n voorreg te wees nie.” Só het adj.pres. Cyril Ramaphosa vandeesweek by ’n beraad oor transformasie gesê wat deur die departement van hoër onderwys en opleiding in Durban gehou is....

Internasionale media fokus op krisis rondom plaasmoorde

’n Televisiespan van die internasionale mediagroep France24 het AfriForum ’n paar maande gelede besoek om die ware feite rondom plaasmoorde en –aanvalle te kry. Stefan Carstens en Caroline Dumay het na die burgerregte-organisasie se omvattende navorsing gekyk en saam...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN