deur Forum Nuus | Des 14, 2015 | Artikels
AfriForum se tydskrif, Forum, is in die pos vir die burgerregte-organisasie se meer as 150 000 lede. Dit is egter ook nou aanlyn beskikbaar vir lede wat verkies om dit so te lees. Al wat jy moet doen, is om by www.forumtydskrif.co.za in te teken en te registreer. Die...
deur Forum Nuus | Des 9, 2015 | Artikels
Meer as 50 hoërskoolleerlinge wat tans die burgerregte-organisasie se heel eerste leierskapsontwikkelingskamp by Mooikrans Equus in Amersfoort, Mpumalanga, bywoon, kan nie uitgepraat raak oor hoeveel dié ervaring vir hulle beteken nie. Volgens Salet Scheffer,...
deur Forum Nuus | Des 3, 2015 | Artikels
Tainted Heroes, die dokumentêre film wat handel oor die ANC se oneerbare verlede tydens die struggle, is noodsaaklik sodat die verdraaiings en skewe beeld wat die ANC-regering vandag voorhou, blootgelê kan word. Só het bekendes en gaste by die bekendstelling van die...
deur Forum Nuus | Des 2, 2015 | Artikels
Minister Nathi Mthethwa, minister van kuns en kultuur, kry die wind van voor oor sy aankondiging dat die Anglo-Boereoorlog (ABO) se naam amptelik na die Suid-Afrikaanse Oorlog moet verander. Dit is veral historici wat meen Mthethwa het die kat behoorlik aan die stert...
deur Forum Nuus | Des 1, 2015 | Artikels
Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het gister sy nasionale maand van protes teen plaasmoorde afgesluit met ’n bewusmakingsveldtog by ambassades in Pretoria. Henk Maree, nasionale woordvoerder, het gesê memorandums is by sowat 15 ambassades in die stad afgelewer...
deur Forum Nuus | Nov 30, 2015 | Artikels
Dave van Staden van Pretoria is R10 000 ryker nadat hy vandag as die gelukkige wenner van AfriForum se Superbru-wedstryd aangewys is. Die burgerregte-organisasie het in September/Oktober met Ctrack, ’n voertuigopsporingsmaatskappy, kragte saamgesnoer om die...