deur Forum Nuus | Jun 30, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan binne enkele weke begin om munisipaliteite te dwing om die kwalifikasies van hulle senior bestuur bekend te maak. Dit kom in die lig van skokkende syfers wat daarop dui dat salarisse en ander personeelkoste van 2011 tot 2015...
deur Forum Nuus | Jun 29, 2016 | Artikels
AfriForum het vandag plakkate buite die hoofkantoor van die SAUK in Johannesburg aangebring om bewustheid te skep oor die vergrype van die bestuurshoof, Hlaudi Motsoeneng, én om sy bedanking te eis. Die burgerregte-waghond het ook ’n nasionale petisie geloods sodat...
deur AfriForum | Jun 29, 2016 | Artikels
Die stryd om die regte persoon te kry om adv. Thuli Madonsela, openbare beskermer (OB), op te volg, het in alle erns begin. Altesame 73 kandidate is aanvanklik benoem, waarvan sewe die nominasie van die hand gewys het en enkele benoemdes nie opgespoor kon word nie....
deur Forum Nuus | Jun 28, 2016 | Artikels
Deur Casandra van Aswegen Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag hul nasionale vullisterreinoudit-veldtog by die Hatherley-vullisterrein in Mamelodi, Gauteng, afgeskop waartydens lede van die media self die geleentheid gekry het om die terrein te oudit aan...
deur AfriForum | Jun 27, 2016 | Artikels
Deur Casandra van Aswegen Nuus moet regverdig, billik, onpartydig, gebalanseerd en onafhanklik van die regering, kommersiële en ander belange aangebied word. Die SAUK het as openbare uitsaaier ’n plig om nuus vanuit verskeie perspektiewe aan die publiek oor te dra. So...
deur Forum Nuus | Jun 24, 2016 | Artikels
Brittanje se uittrede uit die Europese Unie (EU) hou verskeie implikasies vir Suid-Afrika in. “Twee van die belangrikste kwessies wat nou ter sprake gaan wees vir Suid-Afrikaners, is die verswakking van die Pond, asook die herstrukturering van Suid-Afrika se...