deur Forum Nuus | Sep 21, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie sal voortgaan met regstappe teen Unisa oor dié universiteit se taalbeleid ondanks ʼn uitspraak vandag in die Pretoriase hooggeregshof wat die instelling nie keer om sy nuwe taalbeleid in 2017 toe te pas nie. Dié nuwe taalbeleid bepaal dat...
deur Forum Nuus | Sep 19, 2016 | Artikels
Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, het vandag aangekondig dat universiteite self moet bepaal hoeveel hulle klasgeld vir 2017 gaan verhoog. Die minister het tydens sy aankondiging verduidelik dat die outoriteit om te besluit oor studiefooie...
deur Forum Nuus | Sep 15, 2016 | Artikels
Verskeie belanghebbendes het onlangs kommer uitgespreek nadat ’n kortlys bekendgemaak is met moontlike kandidate om prof. Jonathan Jansen as rektor en visekanselier van die Universiteit van die Vrystaat (UV) op te volg. Prof. Lis Lange, waarnemende viserektor:...
deur Forum Nuus | Sep 15, 2016 | Artikels
Die aanbieding van Afrikatale op skoolvlak is nie nuwe nuus nie. Gauteng moet egter net bykom en soos ander provinsiale onderwysdepartemente dié planne begin uitrol. Só sê Paul Colditz, uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole...
deur Forum Nuus | Sep 14, 2016 | Artikels
Die wyse waarop die Suid-Afrikaanse regering regstellende aksie tot dusver toegepas het, is absurd. Deur ʼn persoon op grond van sy ras te keur, is teen die VN se konvensie en deur daarmee voort te gaan loop Suid-Afrika die gevaar om na apartheid terug te keer. Só lui...
deur Forum Nuus | Sep 13, 2016 | Artikels
AfriForum Jeug het vandag in aanloop tot vanjaar se studenteraadverkiesing (SR) nikswerdgrade uitgedeel by die Universiteit van Pretoria (UP) se hoofingang. Dié protesaksie vorm deel van AfriForum Jeug se veldtog om studente bewus te maak van dié universiteit se...