deur Forum Nuus | Sep 29, 2016 | Artikels
Verskeie skoolkore het gehore by vanjaar se eerste Monumentale Cantus-koorfees bekoor wat by die Voortrekkermonument (VTM) in Pretoria ten bate van dié monument gehou is. Dié inisiatief is deur die gesoute koorleiers en –afrigters Vasti Trichardt en Vaughan van Zyl...
deur Forum Nuus | Sep 26, 2016 | Artikels
AfriForum het vanoggend verskeie navrae van ouers van studente by die Universiteit van Pretoria (UP) gekry oor dié instelling se hantering van ’n handjievol betogers. Die universiteit was aanvanklik oop, maar het omstreeks 10:30 gesluit nadat sowat 20 studente gedreig...
deur Forum Nuus | Sep 26, 2016 | Artikels
Druk is aan die opbou om finaal van Hlaudi Motsoeneng, omstrede bedryfshoof van die SAUK, ontslae te raak. Motsoeneng het die afgelope week hardnekkig probeer vasklou aan sy posisie by die openbare uitsaaier ondanks die appèlhof wat sy aansoek om verlof tot appèl van...
deur Forum Nuus | Sep 26, 2016 | Artikels
C&N Meisieskool Oranje het die afgelope naweek as junior- en seniorwenners by vanjaar se interprovinsiale Dink-of-Sink onvoorbereide Afrikaanse debatskompetisie weggestap. AfriForum en verskeie media-vennote insluitend Beeld, Volksblad, Die Burger en Groot Ontbyt,...
deur Forum Nuus | Sep 23, 2016 | Artikels
Jeugvleuels van plaaslike AfriForum-takke gaan vandeesmaand woeker en Erfenisdag vier deur verskeie erfenisprojekte in hul dorpe aan te pak. Van dié projekte sluit onder meer die skoonmaak van erfenisterreine en begraafplase asook die opknap van monumente en...
deur Forum Nuus | Sep 23, 2016 | Artikels
Verskeie universiteite is vandag steeds gesluit weens volgehoue druk en dreigemente van betogende studente om universiteitskampusse onregeerbaar te maak indien hul nie gratis gehalte-onderrig kry nie. Tydens dié oproer het betogers universiteite in Gauteng, die...