Header Artwork

Oorlogsmuseum in Rosestad wil OG hof toe sleep

Deur Anna-Marie Prinsloo Meer doeltreffende en uitvoerbare beleide moet opgestel word waar dit by die waardasie van die land se erfenisbates kom. Só meen die burgerregte-waghond AfriForum nadat die ouditeur-generaal (OG) die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in...

Oktober – AfriForum se Maand van Selfstandigheid

AfriForum het vandag sy Maand van Selfstandigheid-veldtog van stapel gestuur met groot padveiligheid-aksies in Kempton Park, Centurion en Alberton. Die burgerregte-organisasie gaan tydens dié projek R2 miljoen aan die munisipale padinfrastruktuur van dorpe met aktiewe...

AfriForum verhoed onwettige oes van beskermde boom

Die AfriForum-tak in Tzaneen het vandeesweek ’n strafregtelike klag by die polisie ingedien teen persone wat vermoedelik betrokke is by die onwettige oes en handel in die beskermde Breonadia Salicina (Mingerhout-bome) buite die dorp. Dít volg nadat lede van die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN