Header Artwork

SAPD erken AfriForum amptelik as teenmisdaadvennoot

AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het vandag ʼn geskiedkundige samewerkingsooreenkoms onderteken waarin die SAPD erkenning aan AfriForum gee as ʼn amptelike teenmisdaadsvennoot in Suid-Afrika. Volgens Ian Cameron, AfriForum se hoof van...

Groot aanslag op Afrikaanse skole wag in 2017

Alet Rademeyer Die skooljaar het nog nie behoorlik afgeskop nie en dit lyk of ouers en leerlinge in veral Gauteng hul maar vir ’n jaar vol hoofbrekens kan voorberei. Die gebrek aan deeglike beplanning deur Panyaza Lesufi, omstrede LUR vir onderwys in die provinsie, en...

AfriForum en AfriSake betreur Eskom-hofuitspraak

AfriForum en AfriSake is teleurgesteld nadat regter Hans Fabricius vandag in die Pretoriase hooggeregshof in die guns van Eskom beslis het dat dié elektrisiteitsvoorsiener mag voortgaan om die elektrisiteit na sewe munisipaliteite in die Vrystaat, die Noord-Kaap en...

Boere moet moed hou

Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan vandeesweek 147 ton voer aan boere in die droogte geteisterde Reddersburg-distrik skenk. Dié skenkings volg nadat die burgerregte-organisasie vroeër vanjaar aangekondig het dat hy ’n veldtog van stapel gaan stuur wat daarop...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN