deur Forum Nuus | Feb 28, 2017 | Artikels
Die burgerregte-organisasie het onlangs ’n dokument aan Edna Molewa, minister van omgewingsake, gestuur waarin die organisasie sy kommer uitspreek oor die toekoms van die Tsitsikamma Mariene Bewaringsgebied (TMBG). Dít kom nadat die minister op 16 Desember verlede...
deur Forum Nuus | Feb 27, 2017 | Artikels
Die behoud van Afrikaans as onderrigtaal kry vanuit regerings-, regs- én universiteitskringe om verskeie redes al hoe meer die wind van voor. Kundiges meen ’n rits argumente en persepsies (waarvan heelparty nie gronde het of selfs grondwetlik is nie) word voorgehou...
deur Forum Nuus | Feb 23, 2017 | Artikels
Twee kransleggings is vandeesweek gehou ter herinnering aan Sue Howarth (64) van Dullstroom wat Dinsdagoggend in die hospitaal dood is nadat sy en haar man, Robert Lynn (66), verlede Sondag op wrede wyse tydens ’n plaasaanval gemartel is. Die burgerregte-organisasie...
deur Forum Nuus | Feb 22, 2017 | Artikels
Innoverende Afrikaanse ondernemings is gister op Internasionale Moedertaaldag tydens Afrikaans-Vriendelik, ʼn inisiatief van die burgerregte-organisasie AfriForum, se Tinteltong Toekennings bekroon. Volgens Sanderien van der Walt, projekkoördineerder vir...
deur AfriForum | Feb 21, 2017 | Artikels
’n Hoofman uit die Nkandla-omgewing het onlangs een van sy verteenwoordigers afgevaardig om AfriForum vir hulp te nader om bykomende druk op die ANC-regering te plaas om toe te sien dat 400 kinders, wat weens die regering se wanbestuur nie toegang tot ’n skool het...
deur Forum Nuus | Feb 21, 2017 | Artikels
Suid-Afrika vier soos die res van die wêreld vandag (21 Februarie) Internasionale Moedertaaldag. Die tema is: Op pad na ’n volhoubare toekoms deur veeltalige onderwys. ’n Mens kan met reg vra hoeveel daar werklik te vier is gegewe die knaende en volgehoue aanslag op...