deur Forum Nuus | Apr 19, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Die openbare verhore oor die Wysigingswetsontwerp op Onteiening (B23 van 2020) vind nou in verskillende provinsies plaas. Dié wysigingswetsontwerp sal die huidige Wet op Onteiening (Wet 63 van 1975) vervang. AfriForum doen ’n dringende beroep op sy...
deur Forum Nuus | Apr 14, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Provinsiale leiers van die ANC het tot môremiddag vyfuur om lyste met name van ANC-lede wat van beweerde korrupsie of ander ernstige misdade aangekla word óf wat by beweerde korrupsie betrek of geïmpliseer word, bekend te maak. Dié inligting moet...
deur Forum Nuus | Apr 12, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Die geskiedenis oor die Slag van Donkerhoek (ook genoem Diamond Hill), wat op 11 en 12 Junie 1900 plaasgevind het, gee Afrikaners vandag nog hoop as gekyk word na die deursettingsvermoë en waagmoed wat die Boere tydens die veldslag aan die...
deur Forum Nuus | Apr 7, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir Onderwys, het klaarblyklik nie meer enige vriende oor nie behalwe vir sy meelopers in die ANC. Dié omstrede LUR, wat ook die ANC se adjunkvoorsitter in Gauteng is, se kop is vandeesweek deur vakbonde,...
deur Forum Nuus | Apr 6, 2021 | Artikels, Forum Nuus
’n Mens hoor al te dikwels nog van individue wat te sterwe kom sonder dat hul ’n behoorlike testament gehad het. Nie net het dit ernstige implikasies oor wat met die nalatenskap van gestorwenes gebeur nie. Dit veroorsaak enorme hartseer, trauma, pyn én frustrasie vir...
deur Forum Nuus | Apr 6, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum se Sentrum vir Plaaslike Regering is vandag tydens die bekendmaking van die Munisipale Oudit vir die Noordwes van stapel gestuur. Dié sentrum is begin in reaksie op die algemene verval en agteruitgang van munisipale dienste in veral...