deur Forum Nuus | Jul 11, 2017 | Artikels
AfriForum en die burgerregte-organisasie se jeugvleuel het vandag ’n simboliese monument met 783 moere vir elke korrupsieklag teen pres. Jacob Zuma by Groot Marico in Noordwes opgerig. Dié optrede kom nadat die provinsiale regering in Noordwes onlangs met bouwerk aan...
deur Forum Nuus | Jul 10, 2017 | Artikels
AfriForum het pas klagtes teen sportkwotas en politieke inmenging in sport by Wêreldrugby in Dublin, Ierland, en die Internasionale Netbalfederasie in Manchester, Brittanje, ingedien. Die afvaardiging onder leiding van Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum,...
deur Forum Nuus | Jul 10, 2017 | Artikels
AfriForum Trauma, ’n eenheid van dié burgerregtewaghond wat op trauma-ontlonting, -berading en –ondersteuning fokus, keer vandeesmaand vir ’n tweede keer terug na Knysna in die Suid-Kaap om met slagoffers van die onlangse brande in dié dorp te praat. Volgens Nantes...
deur Forum Nuus | Jul 5, 2017 | Artikels
Die bewaring en beskerming van monumente in Suid-Afrika is ’n kwessie wat die burgerregte-organisasie AfriForum na aan die hart lê. In dié boek is dit duidelik dat Grobler geen moeite ontsien het om by bekende en minder bekende monumente uit te kom nie. Dit vertel van...
deur Forum Nuus | Jul 4, 2017 | Artikels
Die departement van basiese onderwys se planne om die slaagsyfer in verskeie vakke vir leerlinge in die laaste seniorfase te verlaag, sal ’n verdere bespotting van Suid-Afrika se openbare onderwysstelsel maak. Die departement oorweeg dit glo om leerlinge in gr. 10 en...
deur Forum Nuus | Jul 4, 2017 | Artikels
’n Afvaardiging van AfriForum vertrek vandeesweek na die buiteland om by internasionale sportliggame beswaar aan te teken teen politieke inmenging in sport en diskriminerende sportkwotas. Die afvaardiging onder leiding van Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum,...