deur Forum Nuus | Aug 21, 2017 | Artikels
Deur Annelise de Vries Suid-Afrika se taalskat is een van die rykste ter wêreld. Soveel van die Suid-Afrikaanse taalgeskiedenisbronne lê tans in biblioteke, argiewe en baie is reeds vergete. Sy groot vrees is dat hierdie bronne op een of ander wyse vir die nageslag...
deur Forum Nuus | Aug 17, 2017 | Artikels
Die jong model wat beweer dat sy in die naweek deur die Zimbabwiese presidentsvrou, Grace Mugabe, met ’n koord in ’n hotelkamer in Sandton aangerand is, gaan deur AfriForum bygestaan word. Gabriella Engels (20) het vandag reeds trauma-berading gekry ná die voorval...
deur Forum Nuus | Aug 16, 2017 | Artikels
Die AfriForum-buurtwag by die Grootfontein Landgoed in die ooste van Pretoria het vandeesmaand ʼn nuwe vierpoot-vennoot genaamd Tinta ingelyf om deel te neem aan hul veiligheidspatrollies. Tinta is ʼn reuse-Schnauzer en is vir die eerste keer ingespan tydens die...
deur Forum Nuus | Aug 15, 2017 | Artikels
“Trauma bly trauma, hetsy jy deur geweldsmisdaad, natuurrampe of afknouery geraak word.” Só meen Nantes Kelder, hoof en berader van die burgerregte-organisasie AfriForum se trauma-eenheid. Dié eenheid is in 2015 op die been gebring en fokus onder meer op...
deur Forum Nuus | Aug 15, 2017 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum was vanjaar vir die tweede keer deel van die Monumentale Cantus-koorfees wat op 12 Augustus by die Voortrekkermonument gehou is. Dié inisiatief is moontlik gemaak deur Vashti Trichard en Vaughan van Zyl, albei gesoute koorleiers...
deur Forum Nuus | Aug 14, 2017 | Artikels
“Daar is baie herdenkingsdatums in die Afrikaanse geskiedenis, maar vandag is een van die belangrikste. Vandag vier ons die bewustelike besluit wat 142 jaar gelede gemaak is om Afrikaans as ʼn amptelike taal te vestig.” Só sê Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van...